Jy kon nie 'n semininaar bywoon of kursus aanlyn doen nie, maar benodig dringend hulp met 'n psigosomatiese siekte toestand of herstel van verhoudings. Bespreek 'n aanlyn konsultasie op die kalender.
Psigosomatiese siekte: jy is heel waarskynlik deur iemand verwys vir 'n gesprek omdat jy gediagnoseer is met 'n psigosomatiese siekte.
Herstel van verhouding(s): begeleiding en praktiese wenke. Ondek weer jouself en leer om nie na ander te kyk deur die bril van die seer van die verlede nie.
Opvolg gesprek: jy het nog hulp nodig in die toepassing van die beginsels elke dag.
slegs R 550 per gesprek