builderall




Gekryf deur: Robert M Sapolsky


Waaroor gaan die boek?


Die onderwerp van die boek is om die wasigheid rondom stres as konsep te verduidelik deur ?n vergelyking te tref tussen die mens en die zebra. Hoe verskeie hormone en dele van die brein mobiliseer in reaksie op stres. Die fokus is op die effek van stres op bloedvloei, die immunsisteem, stoor van energie, groei, reproduksie ens. Ook word die verband tussen stres en siekte toestande soos major depressie, slaap en verslawing bespreek. ?n Maklike leesboek wat goeie insig bied oor die siel/liggaam verbintenis.