builderall




The Cost of Hidden Stress


Geskryf deur: Gabor Mate


Waaroor gaan die boek? 

?

Die primêre uitgangspunt van die boek is dat siel en liggaam nie geskei kan word nie. Dat siekte en gesondheid ook nie in isolasie van die lewensgeskiedenis, sosiale konteks en emosionele patrone van die mens beskryf kan word nie. Dit was eers toe hy met sy pasiënte begin praat het oor hul verlede en omstandighede dat hy patrone begin waarneem het wat aanleiding kon gee tot soortgelyke siekte toestande. Hy skryf deur gevalle studies en gee goeie insigte oor auto-immune siektes soos MS (Multiple Schlerosis), lupus, diabetes, colitis en Altzheimer. Verduidelik moeilike mediese begrippe en prosesse eenvoudig en waag selfs om vanuit ?n geloofs perspektief antwoorde te soek.