builderall


?Geskryf deur Ester M. Sternberg


The Science Connecting Health and Emotions

 

Waaroor gaan die boek?

 

Insiggewende boek oor die siel/liggaam verbinding met die nuutste wetenskaplike basis agter siekte. Die skrywer neem jou op ?n toer van die verlede, hede en toekomstige kennis van siel/liggaam interaksie. Hoe dit gebeur het dat die fisiologie van stress vandag waardeer word. Hoe die siel die liggaam affekteer en vice versa. Sy beskryf in eenvoudig verstaanbare taal die meganismes hoe stres die liggaam beinvloed en die wyse hoe hierdie effek geminimaliseer kan word. ?n Baanbrekers boek oor die verstaan van die wetenskaplike verbinding tussen gesondheid en emosies.