builderall


Geskryf deur: Gerald G. May MD


?To be alive is to be addicted and to be addicted is to stand in need of grace?


Die skrywer ondersoek die koppelvlak waar sielkunde en spiritualiteit ontmoet in die verstaan en behandeling van verslawing. Hoe neurologiese ondersoek die waardewring van geestelike groei kan versterk. Syn ontdekking is ?n harmonisering tussen neurologiese insigte en wat geestelike outoriteit vir duisende jare verkondig.

Ons het almal een of meer verslawings. Ons onderdruk iets en raak geheg aan iets in reaksie op hoe ons met die seer van die lewe deel. Tog sit dit ons op om uiteidelik genade te kan ervaar. Insiggewend en motiverend.