builderall

Welkom by

In Freedom & Health

Naweek Seminare, Zoom Seminare & Konsultasies
Aanbieders

Kobus & Annamarie

Direkteure en mede-aanbieders van die In Freedom & Health seminare sedert 2006. Na meer as 390 seminare en 8200 een-tot-een gesprekke het hul 'n magdom van getuienisse van genesing van psigosomatiese siektes en herstel van verhoudings. Kobus is 'n oud-soldaat, sendeling en berader. Annamarie 'n onderwyser, sendeling en berader. Hulle is 48 jaar getroud met drie kinders en vyf klein-kinders. Hul skroom nie om deursigtig vanuit hul eie lewe te getuig nie, omrede........ "ons is maar almal potte van klei".


ONS ERVARING

JAAR IN BEDIENING
SEMINARE AANGEBIED
GESPREKKE

WAT BIED ONS AAN?

Naweek Seminare

Die seminaar word in jou dorp of omgewing aangebied oor 'n naweek met een-tot-een gesprekke in die week. Kyk na die lys van opkomende seminare indien jy een wil bywoon, of skakel die kantoor as jy belangstel om 'n seminaar in jou dorp te reël.

Zoom Seminare

Ons bied die In Freedom & Health Seminaar ook lewendig aanlyn via zoom aan.  Kyk na die lys van opkomende seminare indien jy by een wil inskakel. 

Aanlyn Konsultasie

Vir 'n konsultasie sonder dat jy 'n seminaar bygewoon het of 'n opvolg-gesprek kan jy aanlyn op die kalender 'n konsultasie skeduleer.


OPKOMENDE SEMINARE

14 - 16 Maart 2025
In Freedom & Health Seminaar

Prieska, Noord-Kaap
16 -18 Mei 2025
In Freedom & Health Seminaar

Jeffreysbaai, Oos-Kaap


GETUIENISSE


 HULPBRONNE